Emma May 7, 2018 9:33 pm

Jak Strydom: 083 657 4001
Bestuurder: Jaco Mortlock: 082 552 4843
Tel.: 051 633 2287 • Faks: 086 623 1441
e-pos: strydomjak@telkomsa.net
web tuiste: www.jakstrydom.com
Posbus 421, Aliwal-Noord, 9750

Om net die beste genetika aan ons kopers te voorsien, het ons verlede jaar vir Fred (foto bo), 2015 se Interras Dubbeldoel S.A. Kampioen Bul, sowel as die kleuter S.A. Kampioen vers, by ons kudde gevoeg, teen beide S.A. rekord pryse.