Hoekom Dexters?

Emma May 7, 2018 9:12 pm

  • Goeie voeromset met goeie GDT.
  • Beste Koei / Kalf speenverhouding van alle rasse.
  • Uitstekende dubbeldoel (vleis & melk).
  • Baie goeie alternatief om verse mee oop te maak in die suiwel sowel as vleis kuddes.
  • Swart & Rooi beeste beskikbaar.
  • Meer vleis per Ha geproduseer. 3 Dexters in die plek van 2 grootraam beeste met goeie speengewigte.
  • Goeie Moeders en temperament en maklik hanteerbaar.
  • Baie goeie vleiskwaliteit en snitgrotes.
  • Baie gehard en aanpasbaar. Kan ekstensief en intensief geboer word.
  • Versoenbaar met skaap en wildboerdery. Nie kieskeurige vreters.
  • Maak ekonomies sin – vleis per ha geproduseer.